Welkom by ons web tuiste ...

“In die vroeë vormingsjare is speel byna sinoniem met lewe. Net voeding, beskerming en liefde is belangriker. Dit is ‘n basiese bestanddeel van fisieke, intellektuele, sosiale en emosionele groei.” - Ashley Montague

Wat ons leer


Kennisgewingbord

BRIEWE AAN OUERS Welkom by 2019!!  Ons is baie opgewonde oor wat vir die jaar voorlê en sien uit daarna op ‘n baie lekker, saam-lag, saam-leer, saam-speel jaar saam met ouers en kinders te geniet. Hieronder, vind asseblief belangrike kommunikasies wat aan ouers uitgestuur word van die skool af (u sal dit in u kind se boekie wat in tassie geplaas word, ontvang), met
Meer inligting

Leer Program

Ons skool is ‘n opvoedkundige instansie en poog om u kind progressief te laat vorder tot skool gereedheid. Ons leer program is as volg …   Kwartaal Beplanning 3de Kwartaal: 09 Jul – 12 Jul = Water 15 Jul – 19 Jul = Visse 22 Jul – 26 Jul = Voëls 29 Jul – 02 Aug = Vrugte en Groente 05 Aug – 08
Meer inligting

Ekstra Aktiwiteite

Die volgende is ekstra aktiwiteite wat by ons skool aangebied word, omdat ons daarin glo om kinders tot hul volle potensiaal te laat ontwikkel.  Daar is ietsies wat kan help met elke aspek van u kind se ontwikkeling. MAANDAG: 10:00 – Kinderkinetika 10:30 – Kinderkinetika 11:00 – Kinderkinetika 11:30 – Kinderkinetika 12:00 – Kinderkinetika DINSDAG: 10:00 – Zeelie – Weelie 11:00 – Playball 11:30
Meer inligting