Home   Beertjie Klas

Beertjie Klas

Blou & Pienk Voetjies (3 Maande tot 1 Jaar)

Beertjie Klas

Snoesig opgekrul in ons kokonne teen wind en weer beskerm.

Baie liefdetjies en aandag elke dag – wat meer kan ek vra mamma?

5 Ster behandeling wat ek hier kry !!

~   Juffrou Hendrika + Maria   ~