Home   Benodighede

Benodighede

Die volgende lys van benogdighede, is wat ouers gewoonlike aan die begin elke skool jaar saam met kleinding skool toe stuur in Januarie.  Dit word deur die loop van die jaar gebruik soos benodig …

——————————————————————–

PANDA KLAS (3 Maande tot so 1 Jaar +):

Hierdie benodighede is ter aanvulling vir die klas se voorraad en sal aangewend word vir u kind.

PER JAAR
• Gewone babasak (nie groter as 30-35cm breed/28 cm hoog) – moet in die rakkie kan pas
• 1x 10 sakkie flip file – inligting van die skool af

Hierdie artikels kan u in die 1ste termyn indien:
• 1x 750ml dettol: vir higiene – skoonmaak
• 1x Skottelgoed seep: om bottels te spoel
• 1x Comfort Pure versagter (met baba op bottel): vir die beddegoed en spoegdoeke
• 1x Ariel handwash seep 5kg: was van spoegdoeke en linne
• 1x 750ml domestos: was vloere en kotte

PER TERMYN
• 1x zinc and starch poeier: Indien nodig – leë houers terugstuur
• 1x gesigroom: Indien nodig – leë houers terugstuur
• 1x Airfreshner: vir die doekruilsessie

PER MAAND / SOOS BENODIG
• 2x pakke wet wipes (80 elk)- gemerk met naam op: Leë pakkies word teruggestuur
• 1x pak lekkers (genoeg vir hele klas): vir vergoeding en tussen-in peusel
• 1x 1L koeldrank – gemerk met naam op: wat u kind graag drink

PER DAG
• 5-6x doeke ( of ‘n pak doeke)
• 2x stelle ekstra klere
• Formule melk afgemerk vir die dag – merk met naam
• Verversing in kosblik – merk duidelik met naam: 10h00 en 15h00
• Tietiebottels/ Sippycups – merk duidelik met naam
• Beesmelk, teesakkies ens soos u baba benodig per dag

——————————————————————–

PIKKEWYNTJIE KLAS (1 Jaar+ tot 2 Jaar):

Hierdie benodighede is ter aanvulling vir die klas se voorraad en sal aangewend word vir u kind.

PER JAAR
•Tas nie groter as 30cm breed en hoog met naam gemerk moet in rakkie pas – bokstipe werk goed
•Verversings in normale grootte kosblik met naam gemerk moet in tassie pas
•1x met koeldrank – duidelik gemerk met naam
•1x met koue water – duidelik gemerk met naam
•1x Flip file (10 sakkies): inligting van skool

Die volgende artikels kan u in die 1ste termyn indien :
•24x toiletrolle
•1x 750ml skottelgoedseep: vir die handewasskottel
•1x 750ml dettol: vir die handewasskottel en tafels
•1x 750ml domestos: vir die vloere

Skryfbehoeftes:
•10x leêr sakkies: rapporte/persoonlike inligting/briewe
•4x groot buisies pritt: kuns en werkboeke
•Swart A4 Karton (50bl): kuns en werkboeke
•2×500 bl fotostaat papier: briewe, rapporte, kuns, fotostate

PER TERMYN
•1 x boks sneesdoekies
•1x boudjieroom (indien nodig)
•1x airfreshner: vir die doekruilsessie
•1X2L aanmaak koeldrank: waarvan u kind hou

PER MAAND / SOOS BENODIG
•2x wet wipes (80) vir boudjies en gesiggies: leë pakkies word teruggestuur
•1x pak lekkers (genoeg vir hele klas): vir vergoeding en tussen-in tye

PER DAG
• 2x Stelle ekstra klere (gemerk)

——————————————————————–

BEERTJIEKLASSIE (2-3 jaar):

Hierdie benodighede is ter aanvulling vir die klas se voorraad en sal aangewend word vir u kind.

PER JAAR
•Tas nie groter as 30cm breed en hoog met naam gemerk: moet in rakkie pas – bokstipe werk goed
•Verversings in normale grootte kosblik met naam gemerk: moet in tassie pas
•1x met koeldrank – duidelik gemerk met naam
•1x met koue water – duidelik gemerk met naam
•1x Flip file (10 sakkies): inligting van skool

Die volgende artikels kan u in die 1ste termyn indien:
•24x toiletrolle
•1x 750ml skottelgoedseep: vir die handewasskottel
•1x750ml dettol: vir die handewasskottel en tafels
•1x 750ml domestos: vir die vloere

Skryfbehoeftes:
•10x leêr sakkies: rapporte/persoonlike inligting/briewe
•4x groot buisies pritt: kuns en werkboeke
•Helder gekleurde papier (50bl): kuns en werkboeke
•2×500 bl fotostaat papier: briewe, rapporte, kuns, fotostate

PER TERMYN
•1 x boks sneesdoekies
•1x airfreshner
•1X2L aanmaak koeldrank: waarvan u kind hou

PER MAAND / SOOS BENODIG
•2x wet wipes (80): leë pakkies word teruggestuur
•1x pak lekkers (genoeg vir hele klas): vir vergoeding en tussen-in tye

PER DAG
• 1x Stel ekstra klere (gemerk)

——————————————————————–

KAMEELPERDKLAS (3-4 jaar):

Hierdie benodighede is ter aanvulling vir die klas se voorraad en sal aangewend word vir u kind.

PER JAAR
•Tas nie groter as 30cm breed en hoog met naam gemerk: moet in rakkie pas – bokstipe werk goed
•Verversings in normale grootte kosblik met naam gemerk: moet in tassie pas
•2x Koeldrank bottels -duidelik gemerk met naam 1x met koeldrank en 1x met koue water
•1x Flip file (10 sakkies): inligting van skool

Die volgende artikels kan u in die 1ste termyn indien:
•24x toiletrolle
•1x 750ml skottelgoedseep: vir die handewasskottel
•1x750ml dettol: vir die handewasskottel en tafels
•1x 750ml domestos: vir die vloere

Skryfbehoeftes:
•10x leêr sakkies: rapporte/persoonlike inligting/briewe
•4x groot buisies pritt: kuns en werkboeke
•Helder gekleurde karton (50bl): kuns en werkboeke
•2×500 bl fotostaat papier: briewe, rapporte, kuns, fotostate

PER TERMYN
•1x boks sneesdoekies
•1x 2L aanmaak koeldrank: waarvan u kind hou

PER MAAND / SOOS BENODIG
•2x wet wipes (80): leë pakkies word teruggestuur
•1x pak lekkers (genoeg vir hele klas): vir vergoeding en tussen-in tye

PER DAG
•1x Stel ekstra klere( gemerk)
•1x pak lekkers (genoeg vir hele klas)

——————————————————————–

ZEBRAKLAS (4-6 jaar):

Hierdie benodighede is ter aanvulling vir die klas se voorraad en sal aangewend word vir u kind.

PER JAAR
•Tas nie groter as 30cm breed en hoog met naam gemerk: moet in rakkie pas – bokstipe werk goed
•Verversings in normale grootte kosblik met naam gemerk: moet in tassie pas
•2x Koeldrank bottels – duidelik gemerk met naam: 1x met koeldrank en 1x met koue water
•1x Flip file (10 sakkies): inligting van skool

Die volgende artikels kan u in die 1ste termyn indien :
•24x toiletrolle
•1x 750ml skottelgoedseep: vir die handewasskottel
•1x750ml dettol: vir die handewasskottel en tafels
•1x 750ml domestos: vir die vloere

Skryfbehoeftes:
•10x leêr sakkies: rapporte/persoonlike inligting/briewe
•4x groot buisies pritt: kuns en werkboeke
•Helder gekleurde karton (50bl): kuns en werkboeke
•2×500 bl fotostaat papier: briewe, rapporte, kuns, fotostate
•1x pakkie uitdraaikryte: kuns en werkboeke
•1x gom papier

PER TERMYN
•1x boks sneesdoekies
•1x 2L aanmaak koeldrank: waarvan u kind hou
•1x wet wipes (80): leë pakkies word teruggestuur