Home   Kennisgewingbord

Kennisgewingbord

BRIEWE AAN OUERS

Welkom by 2019!!  Ons is baie opgewonde oor wat vir die jaar voorlê en sien uit daarna op ‘n baie lekker, saam-lag, saam-leer, saam-speel jaar saam met ouers en kinders te geniet.

Hieronder, vind asseblief belangrike kommunikasies wat aan ouers uitgestuur word van die skool af (u sal dit in u kind se boekie wat in tassie geplaas word, ontvang), met betrekking tot belangrike gebeure, reëls en aktiwiteite by die skool …

>>  Kyk ook asseblief na ons kalender, wat belangrike inligting per dag bevat.