Home   Leeutjie Klas

Leeutjie Klas

(2 – 3 jaar)

Leeutjie Klas

Ons hoef nie by “inniebos” te wees nie, want hier by Snoopy in die leeutjieklas, gaan ons bos met musiekspel en maak ons klanke van ‘n ander aard …

Groot pret en plesier elke dag !!!

~   Juffrou:  Magriet   ~