(1 – 2 jaar)
Ons kan loop en ontdek alles om ons.
Hier help ons juffou ons speel-speel om te leer.
Dis lekker hier mamma !!
~ Juffrou Hendrika + Sarah ~