Home   Skool Fooie

Skool Fooie

SKOOL FOOIE – 2018Skool Fooie
(Sluit skool vakansies in)

Geen gelde mag aan die onderwysers gegee word of in tasse gestuur word skool toe nie – ons aanvaar GEEN verantwoordelikheid indien dit sou weg raak of as admin dit nie ontvang nie !!!

‘n Vriendelike versoek dat u asseblief stiptelik by u betaling van die skoolfonds sal hou. Ons is ‘n klein skooltjie en word nie gesubsidieer deur die staat nie.

———————————————————

Ook, ons verkies om geen kontant op die perseel aan te hou nie en wil sodoende dan ook vra dat u asseblief die fondse elektronies sal oor betaal aan ons. Moet onder geen omstandighede geld saam stuur skool toe in u kind se tassie nie asseblief.

———————————————————

Ons bank besonderhede:

ABSA BANK
Rekening naam – CP Chivell
Rekening nommer – 01000701781
Tak kode – 630137
Verwysing – U kind se naam en van

NEDBANK
Rekening naam – CP Chivell
Rekening nommer – 1956486909
Tak kode – 195605
Verwysing – U kind se naam en van