Home   Zebra Klas

Zebra Klas

(3 – 4 jaar)

Zebra Klas

Huppel en trippel, so speel ons Zebra maatjiies.

Werskaf en verf – boublokke bou en mure versier …

So geniet ons dit elke dag by Snoopy terdee !!

~   Juffrou Wilmarie   ~